Zhumadian 驻马店 | |
---|---|
Stad | |
'n treinstasie in Xiping, Zhumadian. | |
Koördinate: 32°59′00″N 114°02′00″O / 32.98333°N 114.03333°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Henan |
Oppervlak | |
• Stad | 14 794 km2 (5 781 vk. myl) |
• Stedelik | 770 km2 (300 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 7 230 744 |
• Digtheid | 480/km2 (1 300/vk. myl) |
• Stedelik | 508 312 |
• Stedelike digtheid | 660/km2 (1 700/vk. myl) |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 463000 |
Skakelkodes | 396 |
Webwerf | zhumadian.gov.cn |
Zhumadian (Chinees: 驻马店), vroeër Yicheng, is 'n stad in die Chinese provinsie Henan met 'n bevolking van 7 230 744 in 2010.
Die stad is in die ooste van China, noordwes van Sjanghai en oos van die kus van die Geelsee geleë. Zhumadian grens in die suide aan Xinyang, in die weste aan Nanyang, in die noordweste aan Pingdingshan, in die noorde aan Luohe en in die noordooste aan Zhoukou.